Ondersoek in skokkende robwelpie-videosaak byna afgehandel
Die opspraakwekkende robwelpie-videosaak van brutale dieremishandeling waarin ‘n robwelpie genadeloos en skynbaar vir die pret gemartel en mishandel is op ‘n visserboot in Velddrif, is in ‘n gevorderde, maar sensitiewe stadium van ondersoek. Die gru-video waarin duidelik gesien en … Continue reading Ondersoek in skokkende robwelpie-videosaak byna afgehandel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed