Elandsbaai beleef vroeë, maar beste blomseisoen in dekades danksy goeie reën
Selfs geharde Elandsbaaiers sê hulle het baie jare laas die blomme soos vanjaar gesien – vroeē reën met sterk opvolgbuie en sonskyn tussenin het die hele landskap in ‘n ongelooflike tapisserie van kleur omskep. Elke riviertjie, bergstroom of vleiland wat[…]
Read more