PAASVAKANSIE IN BEELD . . . dis die blond, dis die blou . . . en ‘n voël draai bowe in eensame vlug . . .

Langebaan het sy mooiste laatsomerklere en -kleure aangetrek om vakansiegangers te verwelkom. Die strandmeer lê bedags prentjiemooi en windstil om besoekers van heinde en ver ‘n welkome blaaskans in die natuur te gee.

 

 

 

 

 

Dis die blond
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en ‘n voël draai bowe
in eensame vlug –
dis al.
(Jan FE Celliers)

 

Hoewel die padwerke in Oostewalstraat voor SPAR nog nie voltooi is soos beplan nie en die onwettige plakkershutte in Hopland nog nie verwyder is nie, is daar minstens die see, son en eindelose strande om te waardeer en te geniet – en dis GRATIS! GENIET en BEWAAR! 

 

Image may contain: sky, cloud and outdoorImage may contain: sky, outdoor and nature
Image may contain: outdoorImage may contain: house, sky and outdoor                  Image may contain: outdoor
 Lees meer hier oor die padwerke, onwettige strukture, waternood en ander klein jakalsies:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *