Borskanker en bra’s . . . knellende klere dra by tot kanker en ander kwale

Die hippie-era met sy “Ban the Bra”- slagspreuke het dalk meer om die lyf gehad as net ‘n kledingstukkie . . . dis al lankal bewys dat ALLE styfpassende kledingstukke (ook vir mans) ernstige gesondheidsrisiko’s inhou omdat dit die limfstelsel inperk en opeenhoping van gifstowwe, ens. veroorsaak. Nou is daar WEER navorsing wat bewys dat hoe stywer en ongemakliker jou kleertjies pas, hoe ongemakliker voel en werk jou organe . . . veral as jy lang ure aaneen daarmee loop. Styfpassende klere pas in elk geval bitter min figure . . . en daar is deesdae soveel “gemaklike” onderklere van sagte, rekbare materiaal dat niemand juis ‘n verskoning het om sy/haar kurwes en bates so te beklem en te beknyp dat jy letterlik siek word daarvan nie . . .
Dit blyk die antwoord op alle gesondheidsprobleme bly maar die “natuur” se manier . . . loop meer kaalvoet op die strand/gras/sand en maak ‘n bietjie LOS wat knel – dan het jy boonop minder om jou oor te kwel! Lees gerus hieronder: 

https://shar.es/1w7eJR

Breast Cancer Cover-Up Continues
Breast cancer is one of the major killers of women in the United States. Sadly, most women have no idea that simply not wearing a bra can have a major impact on the likelihood of developing breast cancer.
GREENMEDINFO.COM
 brabra1

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *