Elandsbaai Hotel – Ware Weskus op sy beste
Die Elandsbaai Hotel is al geslagte lank die middelpunt waar rondom die ongerepte Sandveldse kusdorpie Elandsbaai in die vroeë sestigerjare geleidelik ontstaan, ontwikkel en gegroei het tot die gesogte vakansie- en toeristebestemming en branderplankry-mekka wat dit vandag is. Dis by[…]
Read more