SNOEKSEISOEN IN ST HELENABAAI
Meimaand, die eerste maand op die kalender sonder ‘n “r”, lui tradisioneel die snoekseisoen langs die Weskus in en dié Meimaand het nie teleurgestel nie. Die snoek lóóp en tot 50 volgelaaide bote kom meer daagliks met hul smaaklike vars[…]
Read more